Jy is My Liefling
Lyrics
Jy is my liefling en ek is so bly
Ja die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lig
En ek weet jy, my liefling, is terug
As die maan op kom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
Want ek weet my liefling is nou terug
Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land, deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd
As die maan op kom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
Want ek weet my liefling is nou terug
Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land, deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd
Writer(s): CISSIE COOPER, WILLIE COOPER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Jy is My Liefling
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Jy is My Liefling".