Wat 'N Man Wil Hê
Lyrics
Smile, smile nog eenkeer net vir my
En voel, voel my liefde deur jou spoel
En sag, vat saggies aan my hart
En jy sal weet wat ek bedoel as ek sê ek's lief vir jou
‘n Brand soos ‘n vlam wat nie kan blus
En sand tot die sand ons eendag skei
En lag van die stupid goed wat ek gaan sê en wat ek nog gaan doen
Want jy weet ek's lief vir jou
En ek wil jou net by my hê
En ek wil net langs jou lê
En ek wil net vir jou sê
Jy is alles wat ‘n man wil hê
Al vries my mond toe, al smelt my woorde weg
Al word my hart en siel moeg sal ek kan nog veg
Ek bly lief vir jou al verloor ek als
Jy maak die storms in my wakker want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
En kyk, kyk nog eenkeer net vir my
En sê, sê my hoe jy oor my voel?
En wag hier sal ek vir jou wag totdat die sterrelig smaak
Net vir my en jou
En ek wil jou net by my hê
En ek wil net langs jou lê
En ek wil net vir jou sê
Jy is alles wat ‘n man wil hê
Al vries my mond toe, al smelt my woorde weg
Al word my hart en siel moeg sal ek kan nog veg
Ek bly lief vir jou al verloor ek als
Jy maak die storms in my wakker want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Al vries my mond toe, al smelt my woorde weg
Al word my hart en siel moeg sal ek kan nog veg
Ek bly lief vir jou al verloor ek als
Jy maak die storms in my wakker want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Want ek voel jou hart
Writer(s): VINCENT GORDON
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Wat 'N Man Wil Hê
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Wat 'N Man Wil Hê".