Zaberfluten
Lyrics
Hey, vanaand klap ons almal ‘n zaab
Loop na die shop en koop papier, vergeet van jou paranoia
Skud jou kop moenie bang wees nie, die rook hang sirkels om my
Dit hang so dik dit lyk of ons braai, stuur daai bat my way
‘n Vriend is iemand wat ‘n zaab kan swaai
(Zaab kan swaai)
Swaai my ‘n zaab
Swaai my ‘n zaab
Hoekom kyk jy weird na my (Kyk jy weird na my)
Trip jy bietjie hard op MMA, swaai my eerder net ‘n zaab (Zaab)
Dan voel ek lekker irie my bra, gee my net nog ‘n pull sodat ek my wange kan voel
Vanaand gaan loop soos stroop
Ons is about om nog ‘n zaab te rook (Zaab to rook)
Nog ‘n zaab te rook
Nog ‘n zaab te rook
Nog ‘n zaab te rook
Swaai my ‘n zaab
Swaai my ‘n zaab
Swaai my ‘n zaab
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Nog 'n zaab te rook (Swaai my 'n zaab)
Swaai my 'n zaab
Writer(s): MATTHIEU AURIACOMBE, PIERRE-HENRY VAN PLETZEN
Copyright(s): Lyrics © Downtown Music Publishing
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Zaberfluten
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Zaberfluten".