Kol Op Die Maan
Lyrics
Daar’s ‘n kol op die maan
Waarna ons kyk
Maak nie saak waar jy staan nie net ons weet hoe hy lyk
Maar vanaand is daar wolke voor ons ou Katrientjie
En ek wonder wat dink jy as jy hom nie kan sien nie
My belofte aan jou lê in ‘n kratertjie blou
En ek vra jou vanaand sien jy dit waar jy staan
(As ek jou moet laat gaan) As ek jou moet laat gaan
(As ek jou moet verloor) As ek jou moet verloor
(Sal jy dit kan verstaan) Sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie

Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie net ‘n kol op die maan
Ek's te bang om te bel ek blameer die konneksie
Ek's bang jy vertel my daar by jou sien jy niks nie
Maar hier waar ek staan lê die wolke in lyn
Tussen my en die maan het jou beloftes verdwyn
My belofte aan jou lê in ‘n kratertjie blou
En ek vra jou vanaand sien jy dit waar jy staan
(As ek jou moet laat gaan) As ek jou moet laat gaan
(As ek jou moet verloor) As ek jou moet verloor
(Sal jy dit kan verstaan) Sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie
(As ek jou moet laat gaan) As ek jou moet laat gaan
(As ek jou moet verloor) As ek jou moet verloor
(Sal jy dit kan verstaan) Sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie net ‘n kol op die maan
(As ek jou moet laat gaan) As ek jou moet laat gaan
(As ek jou moet verloor) As ek jou moet verloor
(Sal jy dit kan verstaan) Sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie
(As ek jou moet laat gaan) As ek jou moet laat gaan
(As ek jou moet verloor) As ek jou moet verloor
(Sal jy dit kan verstaan) Sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie nee niks van my oor nie net ‘n kol op die maan
Net ‘n kol op die maan
Net ‘n kol op die maan
Net ‘n kol op die maan
Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Kol Op Die Maan
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Kol Op Die Maan".