Hermanus
Lyrics
Toe ons drome nog heel was
Toe vat jy my hand en belowe by alles wat hang in die hemel
Jy sê, ek gee jou die son en die maan
Jy sê, ek gee jou die sterre wat hang
Hermanus as hy walvisse sing my liefling
Ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling
Ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê kom terug Stefanus
Bottel jou asem vir my
Vir my
Toe jou glimlag nog erg was
Toe steel jy my hart en belowe my alles wat hang in die hemel
Jy sê, ek gee jou die son en die maan
Jy sê, ek gee jou die sterre wat hang
Hermanus as hy walvisse sing my liefling
Ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling
Ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê kom terug Stefanus
Bottel jou asem vir my
Vir my
Ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling
Ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê kom terug Stefanus
Bottel jou asem vir my
Vir my
Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Hermanus
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Hermanus".