3 years ago
Assegaai
Lyrics
Assegaai
Jou punt steek deur my hart
Daar’s ‘n gat so groot jy kan ‘n melkweg daardeur saak en jy vra my nou
Is daar plek vir jou
Want daar’s ‘n kaai
In my hart waar skepe draai
Om en om so groot soos Tafelbaai en jy vra my nou
Is daar plek vir jou
Om ‘n moeghart neer te lê
Om hier langs my te kan lê
In my laai
Lê my woorde net aan jou
Mmm, daar’s al meer as kabeljou en jy vra my steeds
Dink ek nog aan jou
Kom maak ‘n draai
My hart’s al wawyd vir ‘n jaar
Mmm, daar's plek vir ‘n basaar maar dis baie leeg
Soos ‘n ou kafee
En dis net wat ek wil hê
Om jou naby my
Te hê
Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Assegaai
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Assegaai".
3 years ago