Sak en Pak
Lyrics
Omdat jy net jy is
Omdat jou hart van goud is
Omdat vrede daar by jou is
Dis hoekom
Omdat jy my son is
Omdat my hart by jou is
Omdat jy my plek van rus is
Dis hoekom
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na jou hart van goud toe
Ek kom sak en pak na jou toe
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na my plek van rus toe
Ek kom sak en pak na jou toe
Omdat jy net jy is
Omdat ek tuis by jou is
Omdat ek niks sonder jou is
Dis hoekom
Omdat jy my son is
Omdat jy daar vir my is
Omdat ek so lief vir jou is
Dis hoekom
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na jou hart van goud toe
Ek kom sak en pak na jou toe
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na my plek van rus toe
Ek kom sak en pak na jou toe
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na jou hart van goud toe
Ek kom sak en pak na jou toe
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Reguit na my plek van rus toe
Ek kom sak en pak na jou toe
So teken vir my 'n padkaart na jou hart
Writer(s): DON KELLY, RICUS NEL, JOHAN OBERHOLZER
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Sak en Pak
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Sak en Pak".