Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê
Lyrics
Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag
Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand
Jy sê ons praat nie meer nie
Jy sê jy kannie weer nie
Ek weet nie wat het gebeur nie
Maar daar’s iets wat jy nie weet nie
Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag
Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand
Niks gaan my kan keer nie
Nie eers die verkeer nie
Ek hoop nie jy het vergeet nie
Ek kan nie sonder jou leef nie
Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag
Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my
Kom ons gee ons nog ‘n kans
Om kaalvoet in die reën te dans
Jy weet ek’s vir jou bedoel
En jy weet hoe ek oor jou voel
Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag
Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand
Writer(s): BOB MCDILL
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê".