Dis Net Ek en Jy
Lyrics
Dis net ek en jy (En jy, jy)
Dis net ek en jy en klaar
Dis net ek en jy (En jy, jy)
Kom saam ek vat jou daar
Soek jy ‘n man
Net ‘n man met ‘n plan vir sy lewe
Soek jy ‘n ou wat jou
Veilig kan hou in die nag
En soek jy ‘n man
Net ‘n man wat kan lag as jy laf is
As dit is wie jy soek
Dan het ek nuus vir jou
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Nou ek soek ‘n girl
Net ‘n girl wat wil speel
As ek stout is
En ek soek die een wat my
Wakker kan hou in die nag
En ek soek ‘n meisie wat
Ek kan bederf as ek lus is
As dit is wie jy is
Dan het ek nuus vir jou
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Dis net (Ek en jy)
Ek-en-jy-vir-altyd-saam
Dis net (Ek en jy) (Dis net ek en jy)
Ek-en-jy-vir-altyd-saam
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Dis net ek en jy vir ewig
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe
Kom saam ek vat jou daar
Na na na na na na na na na
Na na na na na na
En klaar
Na na na na na na na na na
Kom saam ek vat jou daar
Dis net ek en jy (en jy)
Dis net ek en jy en klaar
Kom en bly bly bly in my lewe (In my lewe)
Kom saam ek vat jou daar
Writer(s): KRISTINA BACH, FRANK KRETSCHMER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Dis Net Ek en Jy
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Dis Net Ek en Jy".