Baby Baby Baby
Lyrics
Ek weet dis maklik vir jou
Om te sê
Dat jy my werklik
Lief kan hê as jy wou
As jy wou, wou
As jy wou
Maar dit is moeilik vir my
Om te glo
As alles wat jy sê net
Sin verloor
Ek wil nooit
Ek wil nooit, nooit
Weer hoor
Dat jy omgee
Of dat jy wou
Jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy is nie meer
My baby
Ek weet jy wonder
Hoe kan ek so voel
Miskien hêrken jy nie
'n Koue soen, kom ek maak
Dit duidelik vir jou
Ek ken jou waarheid net as een groot leuen
En elke keer as ek op jou wou steun
Dan voel ek
Meer en meer alleen
En hoe kon jy
My in die oë kyk
Jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy is nie meer
Want jy sê net wat jy wil
En as jy wil dan bly ek stil
Dis ontmoontlik om jou kop te lees
As jy net tussen die lyne leef
Baby baby baby
Jy sal nooit weet
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy is nie meer
My baby
Writer(s): SAM COOKE
Copyright(s): Lyrics © Abkco Music Inc., Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Baby Baby Baby
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Baby Baby Baby".