Pienk Champagne
Lyrics
Jy's sterker as 'n storm
Jy's wilder as die wind
Jy kyk nog na die wêreld
Deur die oë van 'n kind
Jou speelgrond is die somer
Jy maak net soos jy wil
Jy vlei my met jou woorde
Maak die wêreld om my stil
Want jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Ek het rusteloos gewonder
Ek moes op my eie staan
Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan
My lewe is 'n raaisel
Jy lees my soos 'n boek
As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek
Want jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
Jou soen, jou soen, jou soen
Jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
Writer(s): JESS CATES, KEVIN KADISH, LINDY ROBBINS
Copyright(s): Lyrics © Kobalt Music Publishing Ltd., Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Pienk Champagne
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Pienk Champagne".