Baas Vannie Plaas
Lyrics
Staan op in die oggend melk 'n koei of sny die yard
Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt vroutjie's wakker, sy't 'n date
Maar once sy line dan maak dit my
Die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Die die die baas vannie plaas
Ek van ek bly by my chommies ek skink 'n dop vir ou Grobbies
Ek stoot my eie damn trollie ek was my eie ou sokkies
Ek hang my eie ou onnies she's not the girl for the morning
Hol geknoop in haar knoppies lyk sy's getoor in haar koppie
Nou kyk die buurman se vrou hoe staan ek еn wasgoed opvou
Hou my lekker, diе ou lekker hard werkend you know
Toe's my vrou in die driveway ek en sy kyk maar sideways
Maar ek weet môre line sy dan doen ek dinge weer my way
Ek staan op in die oggend melk 'n koei of sny die yard
Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt vroutjie's wakker, sy't 'n date
Maar once sy line dan maak dit my
Die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Gisteraand het ons lekker gestry sy't mos gesien hoe ek kyk
Jy na die buurman se wyf en sy vra nog aan my wil jy spits in haar tuin
Oh jinne, nou's ‘n man diep binne sy smaak my slat oor die vingers
Ek vertel haar hoe dit is
Once she line is die kaas oop borrel, hey druk die nek in my gorrel
Hey, sit die vleis in die fridge sit die tape op 'n beat en ek order McDonald's
Oh jir, hier sien ek 'n kyk in haar oë
Voel ek iets teen my kop val word ek wakker toe doen die dag maar net oor
En staan op in die oggend melk 'n koei of sny die yard
Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt vroutjie's wakker, sy't 'n date
Maar once sy line dan maak dit my
Die baas vannie plaas
So once sy line dan maak dit seker my die baas
Maar as sy terug kom gaan sy seker op my raas (Bass vannie plaas)
Maar as sy line doen ek net wat ek smaak
As sy nie hier is maak dit my die baas vannie plaas
Staan op in die oggend melk 'n koei of sny die yard
Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt vroutjie's wakker, sy't 'n date
Maar once sy line dan maak dit my
Die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Die die baas vannie plaas
Writer(s): EDWARD JAMES WESTRAADT, JEAN-LUC HANDEL
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Baas Vannie Plaas
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Baas Vannie Plaas".