Vrede (Mense Mense Temalied)
Vrede (Mense Mense Temalied)

Len Muller - Vrede (Mense Mense Temalied) Lyrics

10
Vrede (Mense Mense Temalied) Music Video

Vrede (Mense Mense Temalied) Lyrics

Jy sê dit is die eerste keer wat jy dit kan onthou
Ons het saam gaan skatte soek maar jy het alles uitgegrou
So met verbeelding in my agterkop het ek net losgetrek
En alles wat onmoontlik was deur 'n naald se oog gevleg

En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

As jy net kon begryp hoe ek jou met my woorde vlei
Sou ek jou steunpilaar wees en in my hande jy die klei
Daar's nette waar jou voete gaan en voorspoed waai jou aan
Die geruis van reuse vlerke rondom jou is ewig trou, ja

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Ja jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig, jy

Writer(s): LENDERD BAREND JOHANNES MULLER, ROAN PETRUS VAN AS
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Vrede (Mense Mense Temalied)

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Vrede (Mense Mense Temalied)".

Lyrics Discussions
by Steffany Gretzinger ft. Bobby Strand

1

174
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts