Sing vir Sente
Sing vir Sente

Len Muller - Sing vir Sente Lyrics

7
Sing vir Sente Music Video

Sing vir Sente Lyrics

Werk bedank om ‘n droom te volg
Sonder ‘n plan of mediese fonds
Ek vat die pad na wie weet waar?
Al wat ek weet is jy is daar

So ek sing nou vir sente, winter tot lente, my geld is al klaar en my hande kry koud
Al ons drome is breekbaar party kry net een kans vir alles wat jy nog wou wees

Wakker geword op ‘n vriend se bank
Ek raak gewoond aan die stad se klank
Die karre jaag my vrese weg
Sunnyside word nou my kerk

Ja ek sing nou vir sente, winter tot lente, my geld is al klaar en my hande kry koud
Al ons drome is breekbaar party kry net een kans vir alles wat jy nog wou wees

Ver gesoek maar vir jou gevind
Ons harte so aan mekaar verbind
En as ek val laat jy my sweef
Kan al ons drome saam uitleef

Ja ons sing nou vir sente, winter tot lente. my geld is al klaar en my hande kry koud
Al ons drome is breekbaar party kry net een kans vir alles wat jy nog wou wees
O vir alles wat jy nog wou wees
O vir alles wat jy nog wou wees

Writer(s): HEINRICH GEORGE GUNTER, LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Sing vir Sente

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Sing vir Sente".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Steffany Gretzinger ft. Bobby Strand

1

174
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts