Doodgewone Avontuur
Doodgewone Avontuur

Len Muller - Doodgewone Avontuur Lyrics

4
Doodgewone Avontuur Music Video

Doodgewone Avontuur Lyrics

Ek kan nie ‘n ruimteskip bou nie
Want ek is nie ‘n wiskunde ou nie
Ek is nie ‘n voorblad model nie, mense dink ek’s snaaks maar ek kan nie grappies vertel nie

Ek wens ek kon vir jou ‘n huis in die Kaap bou
Maar ek bou hom eerder in my hart

En ek belowe om jou lief te hê, lief te hê
En jou hart so veilig vas te hou
En as die koue in kom sal ek ‘n vuur wees vir jou

‘n Ongewone avontuur
Saam ‘n doodgewone ou
Saam ‘n doodgewone ou

Ek is nie ‘n rugby kaptein nie
Ek wil nie lewe net vir roem of fortuin nie
Maar ek sal sorg dat jy altyd sag slaap
En jou gedurig laat lag uit jou maag uit

Ek belowe om jou lief te hê, lief te hê
En jou hart so veilig vas te hou
En as die koue in kom sal ek ‘n vuur wees vir jou
‘n Ongewone avontuur, saam ‘n doodgewone ou

Ons kan saam op ‘n hoë berg uitkamp
Hou jou hand op ‘n mistige strand
Terwyl die golwe inkom

Kom ons wag tot die môre ontvou
Sien hoe die wind jou hare vashou
En tyd hier stilstaan rondom ons

Ek belowe om jou lief te hê, lief te hê
En jou hart so veilig vas te hou
En as die koue in kom sal ek ‘n vuur wees vir jou

‘n Ongewone avontuur
Saam ‘n doodgewone ou
Saam ‘n doodgewone ou
Saam ‘n doodgewone ou

Writer(s): JATTIE DE BEER, LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Doodgewone Avontuur

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Doodgewone Avontuur".

Lyrics Discussions
by Steffany Gretzinger ft. Bobby Strand

1

174
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts