Belaglik Bang
Belaglik Bang

Len Muller - Belaglik Bang Lyrics

4
Belaglik Bang Music Video

Belaglik Bang Lyrics

Ek was belaglik bang die eerste keer
Toe ek moes uittree, toe ek moes oorgee
Om jou hand te vat en my droom te volg
Ek het my tas gepak met ‘n hart vol vrae

Dit was die mooiste dag toe ek my vrees laat vaar
En als in duie stort om my
Het ek net weer besef dat daar is meer as net
‘n Bietjie hoop vir my dat ek kan vrede kry

Waar was jy toe ek jou roep?
En wie is ek dat jy my roep?
My aand voel altyd donkerder as jy

‘n Tyd om op te staan, ‘n tyd om weer te val
‘n Tyd om af te breek en dan weer op te bou
‘n Tyd om lief te hê, ‘n tyd om te haat
‘n Tyd om weg te gooi en bymekaar te hou

Waar was jy toe ek jou roep?
En wie is ek dat jy my roep?
My aand voel altyd donkerder as jy

Jy ja, o ja
Voel altyd donkerder as jy, bly altyd donkerder
Ja die aand, ja die aand
Voel altyd donkerder as jy, bly altyd donkerder as jy
By vreemde vure rus wil kry

Writer(s): LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Belaglik Bang

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Belaglik Bang".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

136

1

13
Hot Songs
Recent Blog Posts