Bitterbessie Dagbreek
Bitterbessie Dagbreek

Laurika Rauch - Bitterbessie Dagbreek Lyrics

7
Bitterbessie Dagbreek Music Video

Bitterbessie Dagbreek Lyrics

Bitterbessie dagbreek, bitterbessie son
‘n Spieël het gebreek tussen my en hom
Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf
Oral draai die paadjies van sy woorde af

Dennebos herinnering, dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal, trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo kierang, kierang my
Totdat ek bedroë weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son

Bitterbessie dagbreek, bitterbessie son
‘n Spieël het gebreek tussen my en hom
Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf
Oral draai die paadjies van sy woorde af

Dennebos herinnering, dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal, trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo kierang, kierang my
Totdat ek bedroë weer die koggel kry

En eggo is geen antwoord (Eggo is geen antwoord)
Antwoord hy alom (Antwoord hy alom)
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son

Writer(s): ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Bitterbessie Dagbreek

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Bitterbessie Dagbreek".

Lyrics Discussions
by Steffany Gretzinger ft. Bobby Strand

1

174
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts