Somersong
Lyrics
Op ‘n somersaand in die somerweer
Op ‘n somerstrand doen dit sommer weer
La la, la la la la la
Dis ‘n warm dag met ‘n warm beat
Almal dans in die strate waarom nie?
La la, la la la la la
Al hoe later hoe kwater ek en jy
En die water en die song in net vir jou
Want jy laat my sommer lekker voel
Daar’s ‘n son en hy skyn op my en jou jou jou jou
Ek het jou op die brein en ons leef vir nou nou nou nou
En ons sing die refrein as ek jou vashou
Na na na, na na na na na
Dis ‘n somersong
Met jou somerlyf op jou somerstoel
Met jou sonbril maak jy die somer koel
La la, la la la la la
Na ‘n hele dag kom ons julle haal
Vir die hele nag gaan ons heeltemal
La la, la la la la la
Al hoe later hoe kwater ek en jy
En die water en die song is net vir jou
Want jy laat my sommer lekker voel
Daar’s ‘n son en hy skyn op my en jou jou jou jou
Ek het jou op die brein en ons leef vir nou nou nou nou
En ons sing die refrein as ek jou vashou
Na na na, na na na na na
Dis ‘n somersong
Daar’s ‘n son en hy skyn op my en jou
Ek het jou op die brein en ons leef vir nou

En hy skyn op my en jou jou jou jou
Ek het jou op die brein en ons leef vir nou nou nou nou
En ons sing die refrein as ek jou vashou
Na na na, na na na na na
Dis ‘n somer
Na na na, na na na na na
Dis ‘n somersong
Writer(s): MARC BRENDON, KURT DARREN, DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Somersong
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Somersong".