Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan
Lyrics
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
O, dan vlieg ek maar vir ewig oor die see
O, dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
O dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)
O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)
(Ek is 'n loslappie)
(Loslappie)

Writer(s): DP, KOBUS VISAGIE
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan".