Hou Vas Aan Wat Jy Het
Lyrics
Jy vertel van daardie Previn se lyrics en linkshandigheid
Jy’t ‘n ander afspraak gehad nou's jy hier so they can wait
Jy sit en drink Savannah by die heater op my Persian mat
Ons is altwee mense wat goed weet hoe om ‘n kans te vat
So hou jy vas aan wat jy het
Daar's soveel mooi om te onthou
Kan ons van die moeilikheid vergeet?
Ons is lief vir jou
Kom ons mission iewers heen
Kom ons maak ‘n nuwe song
En ons luister na die reën
Dis ok om te verlang
Jy maak grappies oor jou seerkry
Ek dink jy weet ek verstaan
Jy’s besonders hoop jy weet dit
Waar ook al jy heen mag gaan
Jy’s die tipe wat haarself
Baie maklik weg kan werk
Jy’s so bang om dit te loose maar
Sagte mense is mos sterk
So hou jy vas aan wat jy het
Daar's soveel mooi om te onthou
Kan ons van die moeilikheid vergeet?
Ons is lief vir jou
Kom ons mission iewers heen
Kom ons maak ‘n nuwe song
En ons luister na die reën
Dis ok om te verlang
So hou jy vas aan wat jy het
Daar's soveel mooi om te onthou
Kan ons van die moeilikheid vergeet?
Ons is lief vir jou
Kom ons mission iewers heen
Kom ons maak ‘n nuwe song
En ons luister na die reën
Dis ok om te verlang
Writer(s): DON REINECKE, KAREN LOUISE ZOID
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Hou Vas Aan Wat Jy Het
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Hou Vas Aan Wat Jy Het".