Pot Se Deksel
Lyrics
'n Pot in my hart
Kook oor van liefde maar
Voor ek my kan kry is die eensame trane daar
Jy's die een vir my
Jy sit my pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo
My hart brand vas
By die een waar dit was
En ek wag en wag vir jou
Maar dit voel vir my te hopeloos
En my hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek weet nie
Of jy hoor nie
Want ek roep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my kom haal?
En my hart is rou
Want ek wag net vir jou
Om my te wys
Hoe ek my hart weer heel kan maak
En my hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my op
Dat hy by jou bly stop
My hart het nie kos nie
Want hy wil nie jou los nie
Sit my pot se dêksel op
My hart slaan potte en panne teen mekaar
As jy
In my drome asemhaal
Naby my
Jy's die een vir my
Jy sit my pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo
En hoe meer ek vra
Hoe minder's jy daar
En ek wag en wag vir jou
Maar dit voel vir my te hopeloos
En my hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek
Weet nie of jy hoor nie
Want ek roep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my kom haal
En my hart is rou
Want ek wag net vir jou
Om my te wys
Hoe ek my hart weer heel kan maak?
En my hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my op
Dat hy by jou bly stop
My hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
Sit my pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo
En my hart kook oor
Want ek het jou verloor
Ooh-hoo
Want ek roep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart kom haal?
En my hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek
Weet nie of jy hoor nie
Want ek roep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my kom haal?
En my hart is rou
Want ek wag net vir jou
Om my te wys
Hoe ek my hart weer heel kan maak
En my hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my op
Dat hy by jou bly stop
My hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
Sit my pot se dêksel
Pot se dêksel
Pot se dêksel op
Writer(s): RUDI CLAASE
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Pot Se Deksel
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Pot Se Deksel".