Staan Op
Lyrics
Soms voel dit asof die wereld vergaan
En niemand om jou sal dit ooit verstaan
Soms voel dit asof niemand om kan gee oor jou
Maar jy moet net aanhou
Iewers sal daar 'n venster oop gaan
En eendag sal ons als verstaan
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Niks is te groot nie; die berge, die see
Jy is tot alles in staat
Dis God wat jou krag gee
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Vertroos jou in Sy woord
Daar is altyd hoop
Dit beloof Hy aan ons
Sy deur is altyd oop
Staan op
Die wereld is soms wreed en maak 'n mens seer
En jy besluit dat jy van liefde af sweer
Jy voel aleen en jy wens jy kon net verdwyn
Ek ken die pyn
Iewers sal daar 'n venster oop gaan
En eendag sal ons als verstaan
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Niks is te groot nie; die berge, die see
Jy is tot alles in staat
Dis God wat jou krag gee
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Vertroos jou in Sy woord
Daar is altyd hoop
Dit beloof Hy aan ons
Sy deur is altyd oop
Staan op
Wat as die lewe se storms jou breek
Wat as jy nie meer dit weg kan steek
Gee oor aan God want Hy is lief vir jou
Hy sal jou altyd styf vas hou
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Niks is te groot nie; die berge, die see
Jy is tot alles in staat
Dis God wat jou krag gee
Staan op
Kyk na die Here gooi jou hande na bo
Staan op
Verhef jou stem en moet nie op hou glo
Vertroos jou in Sy woord
Daar is altyd hoop
Dit beloof Hy aan ons
Sy deur is altyd oop
Staan op
Writer(s): Hannah Prinsloo
Copyright(s): Lyrics © O/B/O DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Staan Op
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Staan Op".