N Liefde Soos Joune
Lyrics
Die reëntjie val nou teen my venster, ek lê in my bed, met jou by my
Die afstand tussen vandag en gister so na aan my hart, so one of a kind
So ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
Ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag

Want more kom jy dalk weer terug en jy kyk en jy kyk
En jy sien
So 'n kosbare liefde soos die een wat ons het moet mens verdien
So ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
Ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
So ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
Ek maak nou my oë toe en ek sê vir jou nag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
'n Liefde soos joune het ek lank voor gewag
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of N Liefde Soos Joune
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "N Liefde Soos Joune".