My Sonskyn
Lyrics
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê tot jy my wil hê
Want jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Om liefde te bind, my hart weer te vind, ja jy
Ek wil jou optel, ek wil jou vang
As dit moeilik raak om aan te gaan
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief
Soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly
Waar ek jou liefde kry
My sonskyn
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê tot jy my wil hê
Want jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Om liefde te bind, my hart weer te vind, ja jy
Ek wil jou optel ek wil jou vang
As dit moeilik raak om aan te gaan
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief
Soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly
Waar ek jou liefde kry
My sonskyn
My diepste donker bly
Waar ek jou liefde kry
My sonskyn
Jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Ek wil jou optel, ek wil jou vang as dit moeilik raak
Om aan te gaan
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê tot jy my wil hê
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief
Soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly
Waar ek jou liefde kry
My sonskyn
My diepste donker bly
Waar ek jou liefde kry
My sonskyn
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of My Sonskyn
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "My Sonskyn".