Happy Dayz
Lyrics
As die mense om my stil raak
Die dagbreek geen verskil maak
Dwaal my hart weer terug na Sondae
Van vleisbraai, lag en hout dra
Aan die voet van Outeniqua
Oupa Pottie ja nog steeds daar
En ek sweer ek hoor hom sing
Happy dayz are here again
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem (Ek hoor nogsteeds sy stem)
En ek dink weer terug aan Oupa
En vleisbraai op Sondae
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem
En hy vra vir my
Speel Suikerbos in sad way
Die somer Sondag son
Was net genoeg vir hom
Vertel Oupa stories heeldag
Met 'n sjerrie en 'n glimlag
En hy praat weer oor die oorlog
En die politiese bedrog
En dan knip hy 'n traan en sing
Happy dayz are here again
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem (Ek hoor nogsteeds sy stem)
En ek dink weer terug aan Oupa
En vleisbraai op Sondae
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem
En hy vra vir my
Speel Suikerbos in 'n sad way
Maar die ouderdom het geroep
En Oupa moes ons groet
Maar die herinneringe sal bly
Altyd naby my
So in 'n somer Sondag son
Dink ek steeds aan hom
En dan knip ek 'n traan en sing
Happy dayz are here again
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem (Ek hoor nogsteeds sy stem)
En ek dink weer terug aan Oupa
En vleisbraai op Sondae
Happy dayz are here again (Happy dayz are here again)
O ek hoor nogsteeds sy stem
En hy vra vir my
Speel Suikerbos in 'n sad way
En hy vra vir my
Speel Suikerbos in 'n sad way
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Happy Dayz
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Happy Dayz".