Groen En Goud
Lyrics
O dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
Daar is ‘n Springbok
‘n Springbok op die skouer van ‘n reus vasgesteek
Nie ‘n All Black, ‘n Aussie of ‘n Leeu, maar ‘n Springbok wil hy wees
En daar is rugby
Rugby in sy bloed en die vyand kan maar raas
Want hy weet mos, hy weet mos waar hy hoort, nog altyd die groen veld se baas
O dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
Ver in die bosveld, in die bosveld wil hy bly want daar’s iets waarna hy soek
En dis gevaarlik, gevaarlik om te keer as die doellyn na hom roep
As hy jou beet kry, beetkry sal jy weet en moeilik daarvan vergeet
Want al die letsels al die letsels sal daar wees soos ‘n landmyn op die neus
O dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
O dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
O dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
Dis die manne, die manne in die groen en goud, dis die Bokke, die Bokke wat die aarde sout
Klap jou hande jou hande nou van jonk tot oud
Vir die manne in die groen en goud
Vir die manne in die groen en goud
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Groen En Goud
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Groen En Goud".