Foto in n Jaarblad
Lyrics
Ons kuier saam met Oompie en Tannie vanaand
Die een het meer whisky as die ander in die hand
Ons luister weer haar stories van 19, durf en daad
En Oompie wat gespeel het vir Noord Vrystaat
'n Foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Die goeie ou dae was nog nooit so goed
Die whisky's nou klaar en ons het die more gegroet
Maar toe onthou tannie van haar sjerrie in die kas
En die oompie skink vir hom en haar nog 'n vol glas
'n Foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Ek sê 'n foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Dit was daar (Dit was daar)
Dit was waar (Dit was waar)
Dit was waar (Dit was waar)
Maar dis al klaar
'n Foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Ek sê 'n foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
'n Foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Ek sê 'n foto in 'n jaarblad
Is al wat jy sal saam vat, toe jy nog maer was
Toe jy nog daar was
Toe jou hare nog bymekaar was
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Foto in n Jaarblad
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Foto in n Jaarblad".