Ek Wil Probeer
Ek Wil Probeer

Etienne Steyn - Ek Wil Probeer Lyrics

6
Ek Wil Probeer Music Video

Ek Wil Probeer Lyrics

Daar is woorde wat ek nie kan sê
Soos presies wat en hoe jy jou liefde wil hê, maar ek dink ek wil als vir jou gee
Ek wil probeer

Daar's 'n briefie wat ek nie kan skryf
Dis die een in jou oë jou hart en jou lyf maar ek dink ek wil als vir jou gee
Ek wil probeer

Ek wil probeer, ek klop aan jou hart's deur
Ek wil probeer om die liefde te leer
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

Want ek het geleer liefde klop alytd een keer
Al maak dit seer, hoor 'n klop by die deur
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

En al dink jy ek dink ek verstaan nie
Sal ek ooit werklik weet sal ek ooit werklik kan maar ek weet ek wil als vir jou gee
Ek wil probeer

Want ek luister en hoor wat jy sê
Soos 'n legkaart van woorde in jou hart weg gelê, maar ek weet ek wil als vir jou gee
Ek wil probeer

Ek wil probeer, ek klop aan jou hart's deur
Ek wil probeer om die liefde te leer
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

Want ek het geleer liefde klop alytd een keer
Al maak dit seer, hoor 'n klop by die deur
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

Want ek wil by jou staan soos 'n man wat kan
Om jou veilig vas te hou
En in liefde toe te vou
Jou in liefde toe te vou

Ek wil probeer, ek klop aan jou hart's deur
Ek wil probeer om die liefde te leer
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

Want ek het geleer liefde klop alytd een keer
Al maak dit seer, hoor 'n klop by die deur
As jy hoor laat my in laat my toe om te begin, laat my in

Want ek wil probeer
Ek wil probeer
Ek wil probeer
Ek wil probeer

Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Ek Wil Probeer

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Ek Wil Probeer".

Lyrics Discussions

1

10
Hot Songs

2

2K
Recent Blog Posts