Ek Gaan Jou Mis
Lyrics
So onseker oor wat more mag bring
Ek hoop jy's ok en jy dink nog aan my
Nou is jy reg en ek is tog weer alleen
Ek het belowe nooit weer, maar hoe kon ek dit keer?
Ag dis maklik om met papier te praat
Ja dis anders as jy voor my staan, maak nie saak nie
Al wat ek eintlik wil sê
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek gaan verlang
Ek luister elke aand tog saam
Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet
Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat
Jy't dit saam gevat
Daar's 'n rede hoekom alles gebeur
En ek's seker daar's 'n doel, maar dit maak nog seer
Onthou jy die aand toe ek jou vertel jy's meer as 'n pel maar
'n Girlfriend van hel
Ja dis maklik om nou daaroor te lag
Ja dit was anders, so anders daai dag, maak nie saak nie
Al wat ek eintlik wil sê
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek gaan verlang
Ek luister elke aand tog saam
En voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet
Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek gaan verlang
Ek luister elke aand tog saam
Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet
Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat
Jy't hom saam gevat
So onseker oor wat more mag bring
Ek hoop jy's ok en jy dink nog aan my
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek gaan verlang
Ek luister elke aand tog saam
Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet
Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek gaan verlang
Ek luister elke aand tog saam
Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet
Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat
Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis)
Ek mis jou al klaar
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Ek Gaan Jou Mis
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Ek Gaan Jou Mis".