Dankie Lief (100 Maal)
Lyrics
Soos 'n warrelwind het jy my gevind
En saam met my kom draai
My hande het jy losgebind van die leuens wat my verraai
En stadig kon ek weer sien
Jy het my weer laat leef
Terug gebring van 'n ver plek soos jou liefde aan my kleef
Sonder jou is ek verlore
Sonder jou sou ek verdwaal
Ek sien dit in jou oë
Dankie lief 'n 100 maal
Ek weet dit is net woorde
En die melodie maar vaal
Maar kyk diep in my oë
Dankie lief 'n 100 maal
Ons het ook al die sout geproe
Wat ons so swaar moes dra
Dit was toe nie net 'n miete nie
Dit was toe alles waar
Deur dik en dun, goed en sleg
Jy was maar altyd daar
Dis hoekom ek net vir jou wil sing dankie lief 'n 100 maal
Sonder jou is ek verlore
Sonder jou sou ek verdwaal
Ek sien dit in jou oë
Dankie lief 'n 100 maal
Ek weet dit is net woorde
En die melodie maar vaal
Maar kyk diep in my oë
Dankie lief 'n 100 maal
Maar kyk diep in my oë
Dankie lief 'n 100 maal
Sonder jou is ek verlore
Sonder jou sou ek verdwaal
Ek sien dit in jou oë
Dankie lief 'n 100 maal
Ek weet dit is net woorde
En die melodie maar vaal
Maar kyk diep in my oë
Dankie lief 'n 100 maal
Maar kyk diep in my oë
Dankie lief 'n 100 maal
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Dankie Lief (100 Maal)
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Dankie Lief (100 Maal)".