Babylove
Babylove

Etienne Steyn - Babylove Lyrics

3
Babylove Music Video

Babylove Lyrics

Ek wil hê jy moet dit weet, ek wil in so veel woorde sê
Dat ek jou lief het en net die beste vir jou wil hê
Ek wil nêrens anders wees as net hier by jou
Jy moet sê wat jy wil hê, jy kan maar bly as jy sou wou

Alleen in jou kamer is al wat ek verstaan
Terug in jou arms is al waar ek wil gaan
Babylove van my, is ons nog ok?

Maar daar's 'n wolkie voor jou son, het ek dit daar gesit?
Want die water wat hy dra spat in my gesig
Ek wens jy wil my sê ek belowe ek sal probeer
Wanneer sal 'n mens dan uit sy voute leer?

Alleen in jou kamer is al wat ek verstaan
Terug in jou arms is al waar ek wil gaan
Babylove van my, is ons nog ok? (Is ons nog ok, is ons nog ok?)

Alleen in jou kamer is al wat ek verstaan
Terug in jou arms is al waar ek wil gaan
Babylove van my, is ons nog ok?
Is ons nog ok?

Alleen in jou kamer, is al wat ek verstaan (Is al wat ek verstaan)
Alleen in jou kamer, dis al waar ek wil gaan

Jy moet sê wat jy wil hê, jy kan maar bly as jy sou wou
Die liedjie sing ek weer en weer, honderd maal vir jou

Alleen in jou kamer is al wat ek verstaan
Terug in jou arms is al waar ek wil gaan
Babylove van my, is ons nog ok? (Is ons nog ok, is ons nog ok?)

Alleen in jou kamer is al wat ek verstaan
Terug in jou arms is al waar ek wil gaan
Babylove van my

Is ons nog ok?
Is ons nog ok?

Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Babylove

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Babylove".

Lyrics Discussions

1

10
Hot Songs

2

2K
Recent Blog Posts