As Ek Vra
Lyrics
Daar is ietsie wat ek wil weet
Is ek reg of is ek verkeerd?
Hou jy ook van my wil jy ook by my bly?
As ek dalk bietjie reguit vra
Vergewe my nog 'n maal
Is jy nog lief vir my, wil jy nog by my bly?
Want ek dink ek kan ek dink ek wil
Jou by my hê elke oomblik my girl
Jou lief hê soos in die ou dae
Toe die ouens nog die kuis moes vra
Maar my hande sweet en my woorde is min
Ek weet nie waar of hoe om te begin
So as ek vra
Sê net ja
Daar is ietsie wat ek moet hoor
As jy wil sê dit in my oor
Is jy nog lief vir my, wil jy nog by my bly?
As ek dalk bietjie reguit vra
Vergewe my nog 'n maal
Is jy nog lief vir my, wil jy nog by my bly?
Want ek dink ek kan ek dink ek wil
Jou by my hê elke oomblik my girl
Jou lief hê soos in die ou dae
Toe die ouens nog die kuis moes vra
Maar my hande sweet en my woorde is min
Ek weet nie waar of hoe om te begin
So as ek vra
Sê net ja
Want ek dink ek kan ek dink ek wil
Jou by my hê elke oomblik my girl
Jou lief hê soos in die ou dae
Toe die ouens nog die kuis moes vra
Maar my hande sweet en my woorde is min
Ek weet nie waar of hoe om te begin
So as ek vra
Sê net ja
So as ek vra
Sê net ja
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of As Ek Vra
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "As Ek Vra".