As Ek Eendag Oud Is
Lyrics
As ek eendag oud is en my lewe herleef
Sou ek terugdink aan tye wat aan môre vaskleef
Want die minute en ure is kosbaar verby
Elke glimlag en traan so kosbaar vir my
En as ek sou kon teruggaan wat sou ek wou hê
Wat sou ek verander, wat sou ek wou sê
Sou die wysheid my uitput of op hande kon dra
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra
Want vandag is die môre waaroor gister bekommer, elke uur word die dromers al stommer en stommer
Die minute en ure’s so kosbaar verby
Elke glimlag en traan so kosbaar vir my
En as ek eendag oud is wil ek kan onthou
Die pyn en die lyding, die liewe, die nou
Die lewe se paadjies, waar hy ook mag draai
Om 'n kleuterskool maatjies, wie sou kon raai
En as dit dan ook tyd word om my hoof neer te lê
Sou ek graag wou weet daar is niks meer te sê
Want die minuut en die ure so kosbaar verby
Die minuut en die ure is kosbaar vir my
Want vandag is die môre waaroor gister bekommer, elke uur word die dromers al stommer en stommer
Die minute en ure’s so kosbaar vir my
Elke glimlag en traan so kosbaar vir my, sou die wysheid my uitput of op hande kon dra
Sou ek antwoorde kry op die vrae wat ek vra
As ek eendag oud is
As ek eendag oud is
As ek eendag oud is
As ons eendag oud is
Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of As Ek Eendag Oud Is
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "As Ek Eendag Oud Is".