Altyd in Jou Glo
Altyd in Jou Glo

Etienne Steyn - Altyd in Jou Glo Lyrics

2
Altyd in Jou Glo Music Video

Altyd in Jou Glo Lyrics

Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo

Elke brokkie van jou lewe het ek nou hier gesien
Soos 'n storie uit die verlede van 'n man wat niks verdien
Daar's jy rond in donker grond
Of die hemelruim daar bo
Onthou ek sal altyd in jou glo

Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo

Dink jy dalk ook aan my vanaand, sluk jy ook aan 'n traan?
Ek voel soms lus om om te draai, lus om terug te gaan
Maar jou vriendskap bly my altyd by soos die trane in my oë
Onthou ek sal altyd in jou glo

Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo

Jou vriendskap bly my altyd by soos die trane in my oë
Onthou ek sal altyd in jou glo

En as ek jou vanaand kon sien sou ek jou kon verstaan
Was die lewe goed vir jou my vriend soos die tyd in Moonbay Laan?
Jy ken my goed jy weet dit wel, ek het jou al vertel
Jy bly my beste pel

Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo
Ek sal altyd, altyd in jou glo

Jou vriendskap bly my altyd by soos die trane in my oë
Onthou ek sal altyd in jou glo

Copyright(s): Lyrics © TUNECORE INC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Altyd in Jou Glo

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Altyd in Jou Glo".

Lyrics Discussions

1

10
Hot Songs

2

2K
Recent Blog Posts