9 years ago
BELLVILLE
Lyrics
Altyd gereed
Altyd alleen
Altyd die een wat vergewe en dan moet
Sluk en vergeet
Altyd gereed
Hand op die heup
Altyd die buitekant glimlag maar die binnekant bly maar seer
Sê vir my pa ek kom huistoe
Ek sal self my pad tot daar kan maak
En as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Sê vir my pa ek kom huistoe
Sê vir my pa ek kom huistoe
Maar as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Writer(s): Jani Greeff, Pierre Greeff
Copyright(s): Lyrics © O/B/O DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of BELLVILLE
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "BELLVILLE".
2 years ago