Nee, dankie, vir STD
Nee, dankie, vir STD

Charl Cilliers - Nee, dankie, vir STD Lyrics

Jun 13, 2022
2
Nee, dankie, vir STD Music Video

Nee, dankie, vir STD Lyrics

Ek soek nie jou Gonorrhoea nie
Ek soek nie jou Herpes virus nie
Jou Syphillis gaan my brein nie vry nie
Jou HIV gaan my nie kry nie

Sê, nee, dankie. Ek soek nie jou STD's nie
Sê, nee dankie, nee dankie vir jou STD's

Sexually transmitted disease
Preventable, preventable
Be wise en condomise
Preventable, preventable

En die ergste kondisie wat jy kan kry
Van al jou rond gefokkery, pregnancy
Kinders is donners en scary en dreineer jou armgat beursie
Dis nie die moeite werd nie
Buy one now and get an STD for free

Die lewe is nie Pokémon speletjies nie
You don't gotta catch 'em all
Dis nie meer STD dis STI
I am sorry for the indescrepancy, maar anders sou dit nie rym nie

Sê, nee, dankie. Ek soek nie jou STD's nie
Sê, nee dankie, nee dankie vir jou STI

Writer(s): Charl Cilliers
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Nee, dankie, vir STD

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Nee, dankie, vir STD".

Lyrics Discussions

1

800

1

7

1

134
Hot Songs

1

2K
Recent Blog Posts