My Sonskyn-hartklop
My Sonskyn-hartklop

Charl Cilliers - My Sonskyn-hartklop Lyrics

Jun 13, 2022
1
My Sonskyn-hartklop Music Video

My Sonskyn-hartklop Lyrics

Dit het begin by die einde van my hart se lewe so nietig
Dit het begin by die einde van my siel se tyd op aarde
Dit het begin by die einde van lewe
So gaan die legende

My Sonskyn-hartklop, sy maak my gek kop
Ek kan nie keer, ek val alweer
My sonkyn-hartklop, sy maak my mal
Weer en weer, val ek neer

Val-al-al-al-al-al-al-al-al ek neer
Val-al-al ek neer

My Sonkyn-hartklop maak my mal
My Sonkyn-hartklop maak my val
Sy bring my na nuwe hoogtes
Sy laat my val op my knieë
Sy laat my swem in die wolke
Sy laat my plat val voor haar neer
My Sonskyn-hartklop maak my mal
My Sonskyn-hartklop maak my val, Ohaow

Ohaow, Ohaow, Ohaow, Ohaow, Ohaow

Dit het begin by die einde van my hart se lewe so nietig
Dit het begin by die einde van my siel se tyd op aarde
Dis alles vals, dis alles val
Dit het begin by jou

Writer(s): Charl Cilliers
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of My Sonskyn-hartklop

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "My Sonskyn-hartklop".

Lyrics Discussions

1

800

1

7

1

134
Hot Songs

1

2K
Recent Blog Posts