Ek Kan Droom Van My Sonskip
Lyrics
Toring vure deur die nagte
Groei patrone van my gedagte
My verlange vind die paaie
Na ‘n nuwe dag se blou
In die vlamme van my vrae
Dans vanaand weer helder dae
Soos ‘n arend bo die wolke sirkel my hart
Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre reënboë vind
Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag
Nag lanterns in die berge
Roep die swerwers na hul bergen
Die belofte van ‘n dagbreek roep ook na my
Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre reënboë vind
Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag
Elke uur laat kruip die twyfels gou verby
Bring jou eerste voëltjie se fluit naby my
Skoongewas en helder skitter heel die dag
Nooi ons om te lag
Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre reënboë vind
Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag
Writer(s): BERND DIETRICH, EVA M SIMONS, GERD GRABOWSKI GRABO, HAMMER JAN
Copyright(s): Lyrics © Royalty Network, Hansa Musik
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Ek Kan Droom Van My Sonskip
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Ek Kan Droom Van My Sonskip".