As Jy Moet Gaan
As Jy Moet Gaan

Ampie - As Jy Moet Gaan Lyrics

2
As Jy Moet Gaan Music Video

As Jy Moet Gaan Lyrics

Jy wonder oor ons liefde
Jou oё wil my vermy
Jy keer en keer jou trane
Want jy moet weg moet vry
Jy soek ons foute êrens
Maar êrens lê by my
Jou woorde laat nog hoop bestaan
Jy sê jy's lief vir my

As jy moet gaan
As jy moet weg van my
Gee ek jou die vlerke en bid, jy vlieg terug na my
As jy moet gaan, as jy nie langer kan bly nie
Gee ek jou die wêreld met sy skatte
Hoop jy volg dit een vir een na my

Jy sê daar's nooit vir ewig
Ek maak of ek verstaan
Maar stadig brand my trane
Want jy moet vlug sê jy

En iewers wag daar môre
Maar iewers het vergaan
Jou woorde dra my laaste hoop
Jy sê jy's lief vir my

En weg
En weg vlieg jy van my
Kom terug
Kom terug as jy jouself daar kry
Sal wag
Sal wag tot tyd gaan lê
Maar as jy sê en sê jy's lief vir my, om my net pyn te spaar
Bly daar

Writer(s): Ampie
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of As Jy Moet Gaan

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "As Jy Moet Gaan".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Steffany Gretzinger ft. Bobby Strand

1

174
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts