Jy Is My Liefling

Jy Is My Liefling Lyrics

Jy is my liefling
En ek is so bly
Hierdie tyd is verby
En jy wag nou vir my
Daar by jou woning
Sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan
Opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling
En ek kom vanaand
Met die pad deur die land
Deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem
Hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Dan voel ek so lief vir die wêreld
O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling
En ek kom vanaand
Met die pad deur die land
Deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf
Van my perd
En jy hoor nou die draf
Van my perd

Writer(s): CISSIE COOPER, WILLIE COOPER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Jy Is My Liefling

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Jy Is My Liefling".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

136

1

13
Hot Songs
Recent Blog Posts