Agter Elke Man
Lyrics
Ek scheme 'n vrou score nooit nie
En al die jewels maak ons te dronk
Fairytales lê soms so ver weg
En jy bou jou eie tronk
Ek ken jou larney huisie
En alles blink in jou kombuis
Weet iemand dat jy suffer?
Want jy maak jou eie pruis
Jou hart was een keer joune
'n Roos maak trane droog
En as die wiele stadig weg ry
Is jou hande in jou skoot
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Bly weg van al die jailbirds
Koop die wêreld en bly smart
Jy kan alles fix met rykdom as jy 'n klip maak van jou hart
Jy omring jou met die new world
Maar elk een op sy eie jol
Jy weet dit kannie werk nie
Maar vir almal is daar 'n rol
In jou vriende kan jy vry wees
Hulle sien regdeur jou kyks
Wees versigtig waar jy rus kry pal sy word sterker op 'n stage
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Agter Elke Man
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Agter Elke Man".