Liefling
Lyrics
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Nou's die tyd, moenie wag (Moenie wag)
Want ek verlang elke dag (Elke dag)
Hier is my hart, neem dit nou (Neem dit nou)
Hier is my hart, net vir jou
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet
Copyright(s): Lyrics © SCHUBERT MUSIC PUBLISHING INC.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Liefling
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Liefling".