Klaar te Laat
Klaar te Laat

Len Muller - Klaar te Laat Lyrics

7
Klaar te Laat Music Video

Klaar te Laat Lyrics

Ek onthou nog toe ek jou eers sien
Die wind wat waai die hare oor jou oë
En daar was soveel goed wat ek wou sê
Maar ek’s verstrooid en soms net deurmekaar

En toe jy kyk het ek net stilgestaan
Ek het so dom gevoel omdat ek staar

Maar jy't vir my gewaai en jy het net gelag
Jy was die mooiste mens dit was die mooiste dag
En ek moes keer om myself nie te verloor nie

Want met jou seeblou oë het jy my hele hart
‘n Ronde ses geslaan ek het geen kans gestaan
En ek het hard probeer om nie vir jou te val nie
Maar dit was te laat

En nou’s dit jare later jy’s getroud
En daar was fotos van julle op jou muur
Die Here weet ek is bly vir jou maar
Ek kannie help om te dink hoe dit kon wees

Want jy’t gekyk en ek het stilgestaan
Ek is so spyt ek het jou laat gaan

Maar jy het vir my gewaai en jy het net gelag
Jy was die mooiste mens dit was die mooiste dag
En ek moes keer om myself nie te verloor nie

Want met jou seeblou oë het jy my hele hart
‘n Ronde ses geslaan ek het geen kans gestaan
En ek't hard probeer om nie vir jou te val nie
Maar dit was te laat

Ek sou wat gee om weer terug te gaan na daai dag
En my trots weer in my sak te steek vir jou hart, jou hart

Maar jy't vir my gewaai en jy het net gelag
Jy was die mooiste mens dit was die mooiste dag
En ek moes keer om myself nie te verloor nie

Want met jou seeblou oë het jy my hele hart
‘n Ronde ses geslaan ek het geen kans gestaan
En ek't hard probeer om nie vir jou te val nie
Maar dit was te laat

Writer(s): LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Klaar te Laat

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Klaar te Laat".

Lyrics Discussions
by Peso Pluma, Gabito Ballesteros, Junior H

1

148

1

1K
Hot Songs

1

406
Recent Blog Posts