Bittersoet
Bittersoet

Len Muller - Bittersoet Lyrics

4
Bittersoet Music Video

Bittersoet Lyrics

Asem dit in, asem weer uit, dis die goed en die sleg
Wat was en wat kom soos die yskoue nag
Wag tot die dag weer breek

Asem dit in, dis bittersoet
Die keuses van gister wat jy nou moet groet en
Gee my die onrus in jou
Hart wat jou glimlag steel

Verlossing is waar jou hart jou heen lei
In sy spore is waar ek nou moet bly
Ver van die waters waar skepe verdwaal
Seille gespan tot die wind my kom haal

Asem dit uit, dis bittersoet, die voute van gister wat jy nou moet groet en
Hou aan my vas
Dis ek wat jou las wil dra

Verlossing is waar jou hart jou heen lei
In sy spore is waar ek nou moet bly
Ver van die waters waar drome verdwaal
Seille gespan tot die wind my kom haal

Ver van die waters waar drome verdwaal
Seille gespan tot die wind my kom haal
Seille gespan tot die Ooste wind my boot kom haal

Writer(s): LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Bittersoet

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Bittersoet".

Lyrics Discussions
Hot Songs
Recent Blog Posts