Kyk Na My
Lyrics
Ek het jou verdrink jy wou net asemhaal
Ek het soos 'n kind op die toonleer neer geval
Op my kneë al gebid, en geplyt
Op my knieë op die grond, neer gesmyt
Kyk na my ek is middeldeur gesny ek sit en staar die tyd verby, kyk na my
Ek en jy, hierdie modder word weer klei 'n vorm in 'n beeld wat bly, kyk na my
In my oë, skoon veld, skoon beeld, beeldskoon
In my oë my held, my hart, my droom
Op my vensterbank van hout en swaar metaal
Op my vensterbank het jy my weer kom haal
Kyk na my ek is middeldeur gesny ek sit en staar die tyd verby, kyk na my
Ek en jy, hierdie modder word weer klei 'n vorm in 'n beeld wat bly, kyk na my
Kyk na my
Kyk na my
Kyk na my
Kyk na my (Kyk na my)
Was nog nie so weerloos soos nou (Kyk na my)
Het nog nooit iemand so vertrou (Kyk na my)
Jy was waar niemand nog was nie (Kyk na my)
Kyk na my ek is middeldeur gesny ek sit en staar die tyd verby, kyk na my
Ek en jy, hierdie modder word weer klei 'n vorm in 'n beeld wat bly, kyk na my
Writer(s): JOHAN VORSTER, KAREN ZOID
Copyright(s): Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Kyk Na My
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Kyk Na My".