Nooit Alleen
Lyrics
Jou naam is in my hand geskryf
Ek's verslaaf aan jou
Ek het jou in my, ingedryf
Ek kan nie sonder jou
Maar die lewe loop sy draaie
Elkeen op sy eie paaie
Die son het in jou oë gebly
Dit was my warmte, my hitte
Ek het behoort aan iets en erêns
Ek was iemand sin
Maar die lewe loop sy draaie
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Ek was vir solank weggespoel
Ek kan nie eers onthou nie
Ek was 'n stukkie van myself
Want ek was net sonder jou, maar die lewe loop sy draaie
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
My hart ontplof
Verslaaf aan jou
Ek druk jou in
Dis nooit genoeg
Dit wat ek is
Was eintlik net joune
Ek is nooit alleen
Want jy is nog hier
Jy tel my op
Ek kyk vir jou
Die wereld skree
Maar jy is myne
Jy is myne
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Jy is nooit alleen
Jy's nooit alleen
Jy is myne, myne
Writer(s): JOHAN VORSTER
Copyright(s): Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Nooit Alleen
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Nooit Alleen".