Ek Mag Jou Mis
Lyrics
Die donker bly staar
Die lug is toegevee
Hoe kan 'n hart so begeer sonder om ooit iets te gee
Ek sal bly hoop
Al sê die skare nee
Ek sal jou liefhê daar in die stilte, die skaduwee
Ek grawe my woorde
Maar my hart wil skree
En ons loop die pad maar ons bly alleen
En al maak dit seer wil ek by jou wees maar ek mag jou mis, ek mag jou mis
En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê
Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê maar ek mag jou mis, ek mag jou mis
Ek het jou gesoek
Ek kon jou nie vind
Waar het ons paaie mekaar so gemis, gekruis, gemis
Sal jy my glo
Dat jy myne is
En dat daar ook nooit iemand weer sal wees wat my hart so mis
Ek het jou belowe
Ek het jou gevind
En ons loop die pad maar ons bly alleen
En al maak dit seer wil ek by jou wees maar ek mag jou mis, ek mag jou mis
En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê
Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê maar ek mag jou mis, ek mag jou mis
Ek mag jou mis

Writer(s): JACOMIEN DE VILLERS, JANNES ERASMUS, JOHAN VORSTER
Copyright(s): Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Ek Mag Jou Mis
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Ek Mag Jou Mis".