Jy Is
Lyrics
Jy's my koffie wanneer ek opstaan
My duisend sterre om 'n sekelmaan jy is
My alles
Jy's my warm as die koue kom
My skaduwee in die warm son jy is
My alles
En sou die engele my hier kom haal
Aan die einde van my seer verhaal sal ek aan jou my liefde agterlaat
Kyk hoe wag ek vir jou in die koue (Vir jou in die koue)
Kom gee my jou hart se vertroue
Jy moet weet jy is verewig my alles
En deur al die seisoene wat ek (Seisoene wat)
By die plek waar jy my gelos het
Jy moet weet jy is verewig my alles
Jy's my skuiling teen die storm wind
My hart se kompas om geluk te vind jy is
My alles
Jy's my vuur wat vir altyd brand
My diep blou see my goue strand jy is
Verewig my alles
Kyk hoe wag ek vir jou in die koue (Vir jou in die koue)
Kom gee my jou hart se vertroue
Jy moet weet jy is verewig my alles
En deur al die seisoene wat ek (Seisoene wat)
By die plek waar jy my gelos het
Jy moet weet jy is verewig my alles
Jy's my koffie wanneer ek opstaan
My duisend sterre om 'n sekelmaan jy is
My alles
Writer(s): JOHANNES GERHARDUS BRUMMER, WERNER BEUKES
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Jy Is
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Jy Is".