Musiek
Lyrics
Laasnag toe ek in my bed gaan lê
En die lakens snoesig om my vou hoor ek die bizz, bizz en ek sê, o nee
Dis muskiet se kind wat skree, wat skree
Hy maak bizz, bizz, bizz, hy kom vinnig deur die lug
Dis net bizz, bizz, bizz, o hy laat my nie met rus
Ek hoer die bizz, bizz, bizz, o ek wil dit nie meer hoor
Dis net bizz, bizz, bizz en toe land hy op my oor
Ek skakel gou die ligte aan
Om te sien waarheen hy nou gaan
Toe gaan sit hy so ewe teen die dak
Hy lyk so sedig still en mak
Toe ek omdraai om te slaap gee die bed 'n sagte kraak
En toe hoor ek weer van vooraf die geskree
Dit gaan bizz, bizz, bizz, dit maak my o so kwaad
Dis net bizz, bizz, bizz, dit word alreeds so laat
Ek trek die kussing vinnig oor my kop
Net soos 'n skilpad in sy dop
Kan ek rustig slaap
Met niks wat pla
Muskiet kan doen net wat hy wil
Writer(s): GERT VAN TONDER, W FINE
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Musiek
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Musiek".