Lang Maer Blondman
Lyrics
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man, as die sterre in my oë dans, liefde in my hart lê saans
Sonder om iets hoef te sê weet hoe lief ek hom gaan hê
Wyl die peperboom blom
Jakarandas weer bloei
En die lente wind kom
Oor die water geroei
Dink ek heeldag net aan
Lang maer blonde man, lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man, as die sterre in my oë dans, liefde in my hart lê saans
Sonder om iets hoef te sê weet hoe lief ek hom gaan hê
As die kloktoring slaan
As die straat om my praat
As die tyd sou gaan staan
So gaan spitsuur tot laat
Dink ek heeldag net aan
Lang maer blonde man, lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man, as die sterre in my oë dans, liefde in my hart lê saans
Sonder om iets hoef te sê weet hoe lief ek hom gaan hê
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man, as die sterre in my oë dans, liefde in my hart lê saans
Sonder om iets hoef te sê weet hoe lief ek hom gaan hê
Writer(s): ANTON GOOSEN
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Lang Maer Blondman
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Lang Maer Blondman".